Home » Kasteel van geheime by Rika du Plessis
Kasteel van geheime Rika du Plessis

Kasteel van geheime

Rika du Plessis

Published November 20th 2013
ISBN :
Kindle Edition
63 pages
Enter the sum

 About the Book 

Toe Linde en sy suster na Dowlena’s Castle gaan om hulle komende erfenis te besigtig, het hulle nie vir een oomblik gedink hulle plaas hulle lewe in gevaar nie. Hulle is skaars daar, of die vreemdste dinge gebeur. Tussen misdaad en moord deur, blomMoreToe Linde en sy suster na Dowlena’s Castle gaan om hulle komende erfenis te besigtig, het hulle nie vir een oomblik gedink hulle plaas hulle lewe in gevaar nie. Hulle is skaars daar, of die vreemdste dinge gebeur. Tussen misdaad en moord deur, blom ook die liefde op die gronde van die enorme ou kasteel.